[Intro] G C G C G C [Verse 1] G C G Wens jy ook ons kon teruggaan Net vir n rukkie C G Dalk n dag C G Dis nie dat ek nie van nou hou nie C Dis net dat ek dink ons vergeet [Pre-Chorus] Am Em D Hoe mooi ons was onder die boom in C macarthur park Am Em Albei op die bankie van nommer drie en D C vyftig se stoep [Chorus] Em C G En onthou-hou my Em C G Onthou-hou jou D Onder die wolke op die swaai C Voor daardie laaste koebaai [Verse 2] G C G Dink jy ook aan die verlede C G Alles wat gebeur het met ons C G Dis nie dat ek dit oor wil hê nie C Dis net dat ek ook soms vergeet [Pre-Chorus] Am Em Kruisstraat in die somer D C Klanke met krake op die vloer Am Em D C Kerk toe in die aande as ek nie my donker kan beheer nie [Chorus] Em C G En onthou-hou my Em C G Onthou-hou jou D Tussen die joshua na die reën C G C Voor ek van jou af weg beweeg [Bridge] G C En as ek terugkyk vyftig jaar van nou G Sal ek kan onthou hoe dit was D C Op nommer drie en vyftig toe jy my nog gesien het soos ek was [Chorus] Em C G En onthou-hou my Em C G Onthou-hou jou D Onder die wolke op die swaai C Voor daardie laaste koebaai
Tags: easy guitar chords, song lyrics, Almero