1ste Vers: G D Die eerste soen kan ek onthou C D Laurika op die radio G Am D Ek lewe 'n lied en jy's my nommer een G D Jy's lief vir my en ek vir jou C D En saam het ons 'n huis gebou G Am D 'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou REFREIN: G En dis hemel op Tafelberg D Daar's 'n engel wat langs my lê Am Am7 En dis alles wat ek wil hê C D Mmm en dit reën in die Klein Karoo G En daar's goud nou op die koringlande D Daar's 'n stilte in my gemoed Am Am7 En dis alles wat ek wil sê C D Mmm en dit reën in die Klein Karoo BRUG: (Sonder woorde) G Jy's my hemel D Jy's my engel C Jy's hier by my D By my 2de Vers: G D In liefde het ons saam geleer C D Opgestaan en weer probeer G Am D Druk my vas en soen my nog 'n keer G D As trane oor my wange rol C D Voel ek jou hart hier binne my G Am D Vanaand sien ek my kinders in jou oë REFREIN: G En dis hemel op Tafelberg D Daar's 'n engel wat langs my lê Am Am7 En dis alles wat ek wil hê C D Mmm en dit reën in die Klein Karoo G En daar's goud nou op die koringlande D Daar's 'n stilte in my gemoed Am Am7 En dis alles wat ek wil sê C D Mmm en dit reën in die Klein Karoo BRUG (Met die woorde) G Jy's my hemel D Jy's my engel C Jy's hier by my D By my REFREIN X 2: BRUG:
Tags: Easy guitar chords, song lyrics, Kurt Darren