[Chorus] D A O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe A7 D Die rivier is vol, my trane rol G 'n Bokkie wat vannaand by my wil lę D A D Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie [Verse 1] D Ek wens ek het vlerke soos 'n arend A Dan vlieg ek ook vir ewig oor die see Dan vlieg ek na die arms van my moeder A7 D En daar sal ek bly tot die dood [Chorus] D A O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe A7 D Die rivier is vol, my trane rol G 'n Bokkie wat vannaand by my wil lę D A D Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie [Verse 2] D Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie A Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen Dan vlieg ek na die arms van my moeder A7 D En daar sal ek bly tot die dood [Chorus] D A O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe A7 D Die rivier is vol, my trane rol G 'n Bokkie wat vannaand by my wil lę D A D Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie [Chorus] D A O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe A7 D Die rivier is vol, my trane rol G 'n Bokkie wat vannaand by my wil lę D A D Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie
Tags: Easy guitar chords, song lyrics, Kurt Darren