#-----------# # Capo 3 # #-----------# [Intro] D [Verse] D Jy kan by die agterdeur staan A Bm Ek maak net al die ruite toe Bm Daai skelm glimlag ek wil G Jou net uit daai rok uit soen Alles van my weerkaats in jou oe D A Jy het my ontroer [Verse] D Jy staan en trippel om A Bm Daardie skilpadbessiebos Ek wil by jou vlerksleep G Ek sal alles net so los G As jy net daai Liewe Heer spesie D A Op jou ... speel [Chorus] D Se dan tog net jy is lief vir my Bm Is daar 'n wyse waarop ek vir jou kan verlei G Jy het mos noureeds jou oorlog verklaar D A Kan ons asseblief net eers alles laat staan D Fluister nog een keer net in my oor Bm Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook G Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis D A Het dit kliphard gereen op julle sinkdakhuis [Bridge] G D Bm En ons sal dan mos weer G D A In die vlakwater kan staan G D Bm Jou hand in myne A Dis die mooiste gebaar [Chorus] D Se dan tog net jy is lief vir my Bm Is daar 'n wyse waarop ek vir jou kan verlei G Jy het mos noureeds jou oorlog verklaar D A Kan ons asseblief net eers alles laat staan D Fluister nog een keer net in my oor Bm Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook G Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis D A Het dit kliphard gereen op julle sinkdakhuis [Verse] D Jy staan en trippel om A Bm Daardie skilpadbessiebos Ek wil by jou vlerksleep G Ek sal alles net so los G As jy net daai Liewe Heer spesie D A Op jou ... speel [Chorus] D Se dan tog net jy is lief vir my Bm Is daar 'n wyse waarop ek vir jou kan verlei G Jy het mos noureeds jou oorlog verklaar D A Kan ons asseblief net eers alles laat staan D Fluister nog een keer net in my oor Bm Ek ruik pypkaneel as jy so by my spook G Ek dink dis van daai keer in jou ma se kombuis D A Het dit kliphard gereen op julle sinkdakhuis [Outro] D Jy kan by die agterdeur staan Ek maak net al die ruite toe
Tags: easy guitar chords, song lyrics, Herman Kleinhans